Immigration News
Kom, laat ons eerder saam oplossings kry
Flip Buys – Beeld Beste Gwede, Die onderhoud met jou in Beeld “Dis reg om te veg – Gwede” het teenstrydige gevoelens by my laat opkom. Aan die een kant was ek aangenaam verras oor jou siening dat minderhede reg is om vir hul belange te veg solank dit in balans met die groter geheel…
Lees meer »
Bertus de Villiers – Beeld Min onderwerpe krap mense so baie om as emigrasie. Die voordele, die nadele. Die verlange, die nuwe identiteit. Die haat, die liefde. Die verwyt, die droom. Oor ’n tydperk van tien jaar sedert ek geëmigreer het, het ek met honderde emigrante gesels om agter te kom wat in hul kop…
Lees meer »
Far Horizons
Ingrid sent us some pictures of a white Christmas in Delft, Holland!.











